‘n Kort, sad storie

Gister was daar ‘n eensame Caramello Bear -

 

Vandag is hy nie meer nie!

 

Alhoewel die monster binne my hom verslind het, het ek my eerste mylpaal bereik!!

Dodaj komentarz