might i just add.

 

ek dink die sogenaamde sanger Theuns Jordaan is die grootste poepol in hierdie land.

 

selfs baie meer as julius malema.

 

julius steel nie ander mense se songs en maak dit af as sy eie nie.  julius maak nie moerse baie geld daaruit, maar gee nie eers ‘n stukkie krediet of betaal ‘n geldjie nie.

 

nee julius maak nie so nie.

 

maar theuns doen.

 

theuns jordaan kan ook nie sing nie. die man klink vir my kompleet of hy al ewig dronk is, maar hy is natuurlik nie, hy probeer net cool klink.  sy weergawe van ‘n sexy koos doep.

 

behoede ons.

 

dan laat die man my ook vreeslik gril as ek vir hom kyk.

 

ek meen, jy hoef nou ook nie ‘n oil painting te wees as jy nou „bekend” wil wees nie (hoewel dit nogal tel blykbaar), maar WRAGTIG jy moet ‘n mens darem ook nou nie laat GRIL nie.

 

dan het die vuiluil nog wragtig gekattermaai onder die studentemeisies (eerstejaars!) toe hy al lank en gesak in die bal was.  daar op die PUK het hulle vir hom nie vergeet nie.

 

nice.

 

ag herder, en dan dink ek nie eers aan die verminking van valiant se sonvanger nie.

 

daar is net een tipe wat sulke kak aanjaag.

 

en dis ‘n ding genaamd ‘n poepol.

 

 

 

 

 

 

 

fokken raak net aan my blog.

 

litnet staan mos vryheid van spraak voor. dis hoekom ek al van die begin van die blogs in 2008 af hier blog.

 

(nou luister ek weer bietjie ou kurt cobain – lekker vir die nerwe, takes me back to the 90s – toe daar nog net ‘n gert en geen theuns was nie)

 

Dodaj komentarz